
VIND JOU FAMILIE BINNE DIE FAMILIE
KRUISKIDZ
Kidz! Ons nooi al die kinders uit om elke Sondag te kom deel in die pret terwyl ons saam meer van die Bybel leer.
PLANTASIE
Plantasie is 'n plek waar tieners kan tuis voel. Ons kom Dinsdag aande by die kerk bymekaar. Plantasie is vir elke tiener!
KALTIVEIT
Is jy 'n student? Skakel in by Kaltiveit! Wat kan jy verwag? AMAZING koffie, worship, lekker kuier, nuwe vriende en ‘n kort boodskap.
GROEPSLEWE
“And let us not neglect our meeting together, as some people do, but encourage one another..." Hebrews 10:25 NLT
Jou groep is jou lewe!