EEN GROOT KERK FAMILIE!

LWM_20200126_5822.jpg

WAT KAN JY VERWAG?

By Lewende Woord Midrand is dit vir ons belangrik dat jy tuis voel, daarom kan jy die volgende verwag: vriendelike gesigte, 'n warm verwelkoming, gratis koffie of cappuccino, passievolle aanbidding en 'n inspirerende boodskap.

Jy kan aanlyn inskakel om 'n idee te kry van hoe ons dienste lyk.

KOM KUIER HIERDIE SONDAG BY ONS

Ons kan nie wag om jou te ontmoet nie!

08:00 | 09:30 | 17:00 | 18:30