top of page

EK HET GEKIES

I'm a paragraph. Click here to add your own text and edit me. It's easy.

By Lewende Woord Midrand is dit vir ons belangrik dat jy tuis voel, daarom kan jy die volgende verwag: vriendelike gesigte, 'n warm verwelkoming, gratis koffie of cappuccino, passievolle aanbidding en 'n inspirerende boodskap.

Jy kan aanlyn inskakel om 'n idee te kry van hoe ons dienste lyk.

Ons is so bly oor jou keuse wat jy geneem het om Jesus te volg. Niemand moet die pad alleen stap nie. Laat ons toe om jou te help met jou volgende stap.

bottom of page