top of page

Sat, 30 Sept

|

Centurion

Jakkalsgif aangebied deur Susan Coetzer

Kom bederf jouself en 'n paar vriendinne by ons Damesoggend met Susan Coetzer se Jakkalsgif

Registration is closed
See other events
Jakkalsgif aangebied deur Susan Coetzer
Jakkalsgif aangebied deur Susan Coetzer

Time & Location

30 Sept 2023, 10:00 – 13:00

Centurion, Rockfields Precinct, Centurion, 0157, South Africa

Guests

About the event

Kom bederf jouself en 'n paar vriendinne by ons Damesoggend. Dit vind 30 September plaas en sluit cappuccino/koffie/tee en verversings in. Ons tema vir die oggend is Jakkalsgif aangebied deur Susan Coetzer. Ons sien uit om saam met jou te kuier.

Tickets

  • General Access

    R 250,00

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page