top of page

Fri, 26 Apr

|

Centurion

ManneKamp

Registration is closed
See other events
ManneKamp
ManneKamp

Time & Location

26 Apr 2024, 18:00 – 28 Apr 2024, 12:00

Centurion, 183, Hennopsriver R511 Hennopsriver Valley, Pretoria Rural, Centurion, 0026, South Africa

About the event

Lewende Woord Midrand is opgewonde om ons eerste Mannekamp aan te bied. 

Alles wat ek moet weet oor die Mannekamp

Hoe laat kom ons bymekaar by La'WiiDA? 

Registrasie maak van 16:00 af oop en die program begin 18:00.

Wat gaan ek doen?

Saam kuier, leer, mekaar bemoedig en man kan wees.

Hoe kom ek daar? 

Eie vervoer. Ry Haelgeweer of Hak in by 'n vriend om geld te spaar. La'WiiDA is 22km van Inside Out.

Wat neem ek saam?

Jou manlike self. Klere, snacks, swem klere/swem handdoek, bad benodighede.

Waaroor hoef ek nie bekommerd te wees nie?

Ons gaan soos konings eet!

Jy bly in luukse chalet met jou eie badkamer.

Beddegoed en bad handdoeke word voorsien. 

Jy kry ‘n dagboek en pen om aantekeninge te maak.

Vir meer inligting kontak vir Andries Bruwer (076 520 3054) of Willem Pretorius (076 105 2371)

Koste vir die kamp is R2000 per persoon. 

Tickets

  • Mannekamp

    From R 500,00 to R 2 000,00
    • R 500,00
    • R 1 000,00
    • R 2 000,00

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page