TIENDES & OFFERGAWES
“Vereer die Here uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.”
Spreuke 3:9-10
ZAPPER
Jy kan ook op Zapper ‘n bydrae maak deur hierdie
kode te scan

AANLYN BETALINGS
Jy kan jou offergawes gee deur gebruik te maak van PayFast





