top of page
WebCover.jpg

Vrydag, 29 Maart 2024 om 06:00 op
Laerskool Rooihuiskraal se sportvelde

Ons vier paasfees met ń buitelug Sonsopkomsdiens. Tydens die diens is daar geleentheid vir Praise & Worship, Nagmaal en ń boodskap om die dag op ń spesiale manier te vier.  Na die diens is daar ń groot paaseier avontuur vir die kinders en tyd vir familie en vriende om saam te kuier.

Kom vier Goeie Vrydag saam met ons.

WebCover-03.png

Almal is welkom. Hierdie is 'n gratis buitelugdiens en jy kan al jou vriende en familie saam nooi. Maak seker jy is betyds sodat jy 'n goeie parkering en sitplek kry.

 

It's all about Jesus! 

WebCover-04.png

Daar is na die diens tyd vir familie en vriende om saam te kuier.

Onthou:

- Piekniekmandjie

- Kampstoel

WebCover-02.png

Na die diens is daar ń groot paaseier avontuur vir die kinders waartydens hulle na paaseiers sal soek, 'n paar paashase jaag en op spingkastele kan speel.

PROGRAM

05:00                   Hekke maak oop

06:00 - 07:15       Diens

07:15 - 08:00       Paaseier Avontuur (Kinders)

07:15 - 09:00       Piekniek en kuier

MAP.png
WebCover-05.png

Sondag 31 Maart 2024 vier ons Opstanding Sondag, daar sal die oggend ń 08:00 en 09:30 diens wees en die aand om 18:00 sluit ons paasnaweek af met ń worship aand! Dienste sal by Lewende Woord Midrand, langs Rockfields Precinct, in die groot wit tent plaasvind

bottom of page