
KRUISKIDZ
WORD DEEL VAN DIE PRET
08:00 | 09:30
Kruiskidz is Lewende Woord Midrand se kinderkerk. Alle kinders van
2 jaar oud (uit doeke uit) tot graad 7 is welkom om op 'n Sondag saam te kom kuier. Ons skep 'n veilige omgewing vir kinders waar hulle hulself kan geniet terwyl hulle meer van die Bybel leer.



